By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Talisman Hire Wonderboom

Talisman Hire Wonderboom, is deel van die welbekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die huur-bedryf, wat tot stand gekom het in Pretoria in 1993.  

Hulle verhuur hoë-werkverrigting-toerusting aan bouers, siviele kontrakteurs asook die Self-doen-entoesias. Toerusting sluit in kraggereedskap, betonmengers, rollers, brekers, bore, en vele meer. Steierwerk word ook opgerig en gesertifiseer.

Huur is beter as koop want kliënte vermy die groot kapitale koste van toerusting wat boonop onderhou, gediens en gestoor moet word.

Talisman Hire Wonderboom se bekwame span bied u professionele diens, ’n groot huurvloot met verskeidenheid, na-ure bystand en vinnige aflewerings.
Kontaknommer:0861 80 80 80
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site