By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Sandstone Story

Die Von Maltitz Gesin, Eugen, Lila en Gisela het The Sandstone Story ongeveer 12 Jaar gelede begin en dit het gegroei tot een van die grootste ontwerpers, verskaffers en installeerders van natuurlike klip wat insluit, sandsteen, leiklip en kwartsiet, in Suid-Afrika, sowel as in die buurlande met meer as 6000 voltooide produkte op hulle kerfstok.

Hulle permanente span van deskundige klipwerkers kan spog met residensiële,kommersiële en industriële projekte, waarvan vele al toekennings ontvang het. 

The Sandstone Story – Persoonlike ontwerp, toewyding en aandag aan detail - top kwaliteit en vakmanskap.
Kontaknommer:082 339 5571
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site