By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Thimbles Quilt & Knit

Thimbles Quilt & Knit in Gladstonestraat nommer 10, Durbanville, voorsien al die afgelope 8 jaar kwiltmateriale, brei- en hekelbenodigdhede en alles wat daarmee saamgaan.

Thimbles bestaan uit 2 huise. Die een huis het meer as 2000 verskillende, 100% suiwer ingevoerde katoenmateriaal in voorraad. Al die kwilt benodigdhede is ook hier. Thimbles bied ook ‘n wye reeks borduurprodukte aan.

Die tweede huis het ‘n reuse verskeidenheid plaaslike en ingevoerde wol plus al die bykomstighede wat jy mag nodig kry vir brei- en hekelprojekte.

Thimbles se vriendelike, behulpsame personeel sal jou op hulle hande dra in die gesellige atmosfeer van die winkel vol idees, voorbeelde en patrone. Verder word hier ook klasse aangebied – gevorderd en vir beginners.

Thimbles Quilt & Knit – jy kan ook kwiltmateriaal aanlyn bestel.
Adres:Durbanville
Kontaknommer:021 979 4469
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site