By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tilla en Jacob

Tilla en Jacob op Kroonstad is die alleen-invoerder en verspreider van Chocolaticas Skoene in Suidelike Afrika asook ‘n kinderboetiek, geskenk- en décorwinkel. Hulle het ‘n aanlynwinkel vir u gerief en landswye versending.

By Tilla en Jacob is klante verseker van professionele diens en gehalteprodukte teen bekostigbare pryse.

Chocolaticas is wasbare ‘onpaar’ skoene wat uit Venezuela ingevoer word, en tel onder die mees unieke en gemaklikste skoene ter wêreld. Chocolaticas is ideaal vir dans, kerk en werk! 
Adres:Kroonstad
Kontaknommer:056 212 2517
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site