By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tjhoko Paint

Paintmaster is ‘n 45-jaar oue familiebesigheid in sy derde generasie en vir die afgelope 17 jaar, maak hulle trots Suid-Afrikaanse produkte. Net laasjaar het hulle begin met die vervaardiging van ’n baie unieke krytbasis verfreeks met die naam Tjhoko Paint.

Tjhoko is ‘n universele produk en heg aan so te sê enige oppervlak, selfs teëls en sonder enige kryterige oorskot. Tjhoko is ‘n reeds geseëlde produk en beskikbaar in ’n verskeidenheid van pragtige kleure en die verpakking is uniek en gebruiksvriendelik.

Tjhoko Paint – Nuut op die mark met gehalte soos nooit voorheen nie. Handelaars en die publiek is welkom om hulle te nader.
Kontaknommer:073 206 3104
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site