By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ToolQuip Hire

ToolQuip Hire in Mosselbaai doen verhuring van algemene gereedskap en boutoerusting en spog met 'n baie ervare en toegewyde personeelspan wat met trots hulle leuse "kwaliteitdiens gewaarborg" uitleef. Dis ‘n goed opgeleide en bekwame span wat regstaan tot jou diens.

ToolQuip verhuur van groot tot klein masjienerie, vir alle gebruike.  Vir die bou-industrie, is hulle ‘n groot verhuurder van alle soorte steierwerk, asook die oprigting van steiers en afteken volgens veiligheidswetgewing. Hulle doen ook die opstel van  bekisting vir die gooi van betonblaaie en kolomme.

Hier is alles waaraan jy kan dink. Hulle voorsien ook Toolquip se eie handelsmerk top gehalte skuurskywe en lemme, waarvan hulle ‘n hele verskeidenheid het.

Toolquip het ook ‘n topklas werkswinkel om te verseker dat toerusting in uitstekende werkende toestand is en ‘n vloot van 5 bakkies en vragmotors sorg vir vinnige aflewering by enige plek in hulle area.

Toolquip is tot jou diens – hier kan jy alles huur.
Adres:Mosselbaai
Kontaknommer:044 695 0838
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site