By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Top Carpets & Designer Blinds

Top Carpets & Designer Blinds in Jeffreysbaai en St Francis Baai, is al deel van die gemeenskap vir 21 jaar en is ook 'n lid van die grootste vloergroep in Suid-Afrika.

Hulle lewer 'n wye veskeidenheid volvloer-matte, gelamineerde vloere en luukse viniel en maak gebruik van net die beste produkte en verskaffers.

Behalwe vloere, bied hulle 'n ongelooflike verskeidenheid blindings aan wat bekostigbaar, maklik om te gebruik en beskikbaar in talle style en kleure is. 

Daarbenewens beskerm hulle ook die gemeenskap met hulle reeks veiligheids-produkte. Hulle dekoratiewe ‘shutters’ kan enige vorm venster versier. 

Geen taak is vir hulle te groot of te klein nie en professionele opgeleide personeel staan reg vir die beste raad. Kwotasies is gratis en hulle stuur voorbeelde saam sodat jy in die rustigheid van jou huis kan besluit.
Kontaknommer:Jeffreysbaai: 042 293 1118 / St Francisbaai: 042 294 0841
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site