By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Traxdor Cape

Traxdor Cape vervaardig top kwaliteit veiligheidsdeure volgens die kliënt se behoeftes. 

Die produkreeks  bestaan uit Trellis Sekuriteitsdeure; Veiligheids-vlekvryestaal Gaasdeure en die Veiligheids “shutters”.

Al die Traxdor produkte word toegerus met hulle koordlose elektroniese waarskuwing toestel en natuurlik doen hulle ook aflewerings en installasies.

Traxdor Cape – Puik diens, betroubaar en bekostigbaar.

Kontaknommer:086 046 2255
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site