By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Universal Plywoods

Universal Plywoods voer die hoogste gehalte laaghout van dwarsoor die wêreld in. Hulle spesialiseer in ingenieurs-houtprodukte soos laaghout of LVL (gelamineerde vineerhout), wat gebruik word in baie verskillende strukturele toepassings.

Hulle het 'n voorraadbesit van meer as 40 miljoen rand en kan jou uit Gauteng, Durban, Bloemfontein en hulle satellietkantoor in Kaapstad, bedien. 

Universal Plywoods – die laaghout spesialiste.
Kontaknommer:011 310 9717
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site