By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Urban Rain Systems

Urban Rain Systems is die vervaardigers van die revolusionêre RainCell tenk-reeks. Urban Rain Systems het die nodigheid vir ‘n esteties-aanvaarbare, ruimte-besparende, stedelike wateroplossing geidentifiseer. Hulle bied dus ‘n volledige reeks produkte, insluitend RainCell tenks,  pompe, filtrasie-eenhede en dies meer. Die RainCell tenk is die ideale oplossing vir reënwater-berging en huishoudelike waterstoring in ‘n stedelike omgewing. 

Met instellasie van ‘n RainCell tenk sal jy ‘n daling in jou munisipale waterrekening ervaar. Gebergde huishoudelike water elimineer ook die ongerief van munisipale wateronderbrekings. 

Met sy skraal, estetiese ontwerp; ruimte besparende eienskappe en hoë kwaliteit; gekoppel aan Urban Rain Systems se volledige installasiediens – word die RainCell ‘n belegging vir jou eiendom. 

RainCell – “When it rains, it stores!”
Kontaknommer:011 817 3534
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site