By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Versatile Impressions

Versatile Impressions voorsien en installeer blindings, venstertint, vinielskerms, naamborde en muurpapier aan groot korporasies en kontrakteurs in en om Gauteng.  

Verder doen hulle ook loodgieterwerk, hospitaal-gordynreëlings en druk ook hulle eie reeks blinders en muurpapier. Dit maak hulle ’n werklike een-stop winkel vir al jou benodigdhede. 

Versatile is ’n hoogs gemotiveerde span wat daarna streef om kliënte se wense na te kom en te oortref. Die beste kwaliteit produkte word uitgesoek, die beste pryse word onderhandel en volledige na-verkope diens word gelewer.

Elke produk of diens wat gelewer word, het sy eie spesialis-installeringspan. Versatile streef na perfeksie en topklas installasies sodat kliënte verseker kan wees van professionele en kwaliteit dienste.

Versatile Impressions – die beste produkte, die beste pryse en die beste diens.  
Kontaknommer:083 305 4344
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site