By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Victorian Side Bathrooms

Na 29 jaar se puik dienste lewer Victorian Side Bathrooms steeds badkamer restourasie en opknappingwerk. Hulle is ook invoerders van net die mooiste badkamergoedere en doen hulle werk dwarsoor die land en internasionaal.

Hulle doen dié pragtige ombouings vir privaat individue asook Hotelle, Boskampe, Lodges, Bed en Ontbytplekke en Gasteplase – sommer enige iemand wat wil oorbeweeg na die Victoriaanse kant.

Victorian Side Bathrooms gebruik net top kwaliteit produkte teen ‘n kompeterende prys, gekoppel aan fantastiese volronde diens, met so min as moontlik ongerief vir die kliënt.

Victorian Side Bathrooms – mooi bly maar mooi.
Adres:Kaapstad
Kontaknommer:021 982 0461
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site