By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Weather Master

Weather Master bestaan reeds sedert 1953. Hulle gewildste produk is die verstelbare Weather Master louvre dak.

‘n Weather Master dak is voorwaar ‘n aanwins, wat jou leefstyl na buite uitbrei. Die feit dat dit verstelbaar is, maak jou stoep bruikbaar in feitlik alle weersomstandighede: Jy leef en onthaal in Weather Master styl.

Hulle vervaardig en installeer ook soomlose geute, sowel as vaste- en verstelbare sonskerms vir kommersiële en industriële geboue.

Weather Master is die wêreldwye uitvinder van louvre dakke en die regte, beproefde materiale en prosesse word gebruik. Met die keuse van verskillende profiel Louvre plate en verstelmetodes, kan hulle voldoen aan bykans enige behoefte – tot afstandbeheer met ‘n reënsensor.

Weather Master – eg Suid-Afrikaans en beproef.
Kontaknommer:0800 111 222
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site