By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wonder Blinds & Awnings

Wonder Blinds & Awnings in Stellenbosch het ‘n uitgebreide verskeidenheid blindings en sonskerms met meer as 150 verskillende kleure en ontwerpe om van te kies; beide vir residensiële- en kommersiële aanwendings.

Produkte word spesifiek vervaardig volgens elke kliënt se unieke behoeftes en vereistes, hetsy vir privaatheid, algemene weertoestande of teen skadelike ultravioletstrale. 

Met verskeie uitsoekagente, bedien hulle Botswana, Namibïe, die Weskus, Kaapstad en Skiereiland, Strand, Somerset-West, Overberg, Worcester en omringende areas, asook Hermanus en Die Tuinroete.

By Wonder Blinds & Awnings gaan dit nie net oor verkope nie, maar eerder om probleme op te los. Insiggewende konsultasies en aanbevelings gebasseer op jare se ondervinding in díe industrie, sowel as algehele deursigtigheid in terme van ‘n produk se geskiktheid vir ‘n spesifieke aanwending – is wat jy hier kry.

Wonder Blinds & Awnings – persoonlike betrokkenheid, vervaardiging, verskaffing en installering. Hier verloop alles volgens plan.
Kontaknommer:021 883 9111
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site