By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Woodenways

WOODENWAYS Meubels in Riverside, Nelspruit, bied die volmaakte oplossing, wat ook al jou smaak in meubels of jou begroting. Woodenways bied ‘n onoortreflike reeks luukse meubels en stylvolle bybehore teen bekostigbare pryse.

Woodenways maak hulle eie meubels in Johannesburg, met opgeleide vakmanne, in inheemse soliede hout en regte wildsleer. Hulle unieke styl, tesame met jou keuse van kleure, groottes en afwerkings, onderskei hulle van die opposisie.

Woodenways bied algehele meubel-oplossings. Hulle het ‘n omvattende reeks meubels vir binne en buite die huis. Hulle verskaf ook aan kommersiële kliënte van groot hotelgroepe tot kleiner gastehuise. 

Boonop lewer hulle landswyd af en voer ook uit na ons buurlande, onder andere Mosambiek en Swaziland.
Adres:Nelspruit
Kontaknommer:013 590 5018
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site