By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Big Joe’s Pies

Big Joe’s Real Pies in Kaapstad is ‘n pasteibakkery wat smaaklike, vars pasteitjies van topgehalte op die perseel bak en verkoop.

Big Joe’s pasteitjies word in die bakkery vervaardig, en is geheel en al natuurlik. 

Hulle bevat geen bymiddels, preserveermiddels of enige nagemaakte kleure of geure nie. 

Big Joes Real Pies se snelle uitbreiding bied puik franchise-geleenthede.
Kontaknommer:083 417 2841
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site