By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Coastal Hire Centurion

Coastal Hire Centurion is deel van die Coastal Hire franchise groep. Die eienaars se noue betrokkenheid in daaglikse bedrywighede het die besigheid tydens die laaste tien jaar so laat groei dat Coastal Hire al twee keer moes skuif na groter persele. 

Konstruksietoerusting en gereedskap word verhuur aan konstruksiemaatskapye, kontrakteurs en doen-dit-selwers. 

Coastal Hire Centurion prioritiseer personeel-opleiding en uitstekende kliëntediens, en bied ‘n omvattende reeks toerusting vir enige  konstruksieprojek.

Coastal Hire Centurion se deure is oop van 7 uur soggens en sal selfs na-ure help om jou sperdatum te haal. 

Eienaarbetrokkenheid en uitmuntende diens is hulle wagwoord.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site