By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Easylife Kitchens

Easylife Kitchens is ‘n konsessie, wat al sedert die 90’s met 32 vertoonwinkels dwarsoor die land, die mooiste kombuise voorsien. Easylife Kitchens Middelburg, het maar net Oktober 2015 deure oopgemaak hier in die “Fourstones” besigheidspark.

As dit by kaste kom, voorsien Easylife Kitchens enigiets wat jy benodig volgens jou voorskrifte. Hulle bou kombuiskaste, kroegspasies, kamerkaste en vele meer.

Hulle werk is hulle trots – sprekend uit hulle 2 jaar waarborg op kaste en lewenslange waarborg op skarniere en laai rollers. Net A-graad materiaal word gebruik en hulle ontwerpskonsultante is uitstekend.

Buiten sulke kwaliteit produkte is Easylife Kitchens bekend vir hulle diens wat selfs ‘n gratis besoek na 1 jaar, om verstellings te doen, insluit.

Easylife Kitchens – Besoek gerus hulle nuwe vertoonlokaal hier in Middelburg, om te sien wat moderne kombuistegnologie behels.
Adres:Middelburg
Kontaknommer:013 244 1640
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site