By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Just Water Pretoria

Just Water Pretoria lewer produkte regoor Gauteng en omliggende areas af. 

Die fabriek het ook ‘n Tooti Fruti lisensie om sap te vervaardig. Die 100% suiwer sap is beskikbaar in verskeie geure en is, nes die Just Water produkte, goedgekeur deur Hart en Beroerte vereeniging van Suid Afrika. 

Just Water gegeurde water is diabeet-vriendelik, aspartaam-vry en het  ‘n lae kilojule-inhoud. 

Dan is daar ook die GIANT energiedrankies, JUST FIZZ koeldranke en Just Water ystee. 

Plus Just Water Pretoria bied gesuiwerde ys in verskillende grootte sakkies met handvatsels.

Kontak Just Water vandag nog en maak seker die volgende aflewering uit die fabriek is op pad na jou toe.
Kontaknommer:012 460 9000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site