By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Silverton Midas

Silverton Midas in Silverton is lid van die Midas franchise groep met meer as 300 winkels landwyd asook in Swaziland, Lesotho, Botswana, Mosambiek, Zimbabwe & Namibië. 

Midas verskaf reeds vir meer as 30 jaar gewaarborgde motoronderdele en bybehore van goedgekeurde vervaardigers.

Silverton Midas is al 15 jaar lank in Silverton.

Silverton Midas staan bekend vir flink diens en puik advies deur ervare verkoops-personeel.
Adres:Silverton, Pretoria
Kontaknommer:012 804 8888
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site