By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Talisman Hire Rustenburg

Talisman Hire Rustenburg, het in 2000 geopen en is deel van die bekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die huurbedryf.  

Hulle verhuur hoë-werkverrigting toerusting aan bouers, siviele kontrakteurs asook die Self-doen-entoesias. Toerusting sluit in kraggereedskap, betonmengers, rollers, brekers, bore, steierwerk en vele meer.

Huur is beter as koop want kliënte vermy die groot kapitale koste van toerusting wat boonop onderhou, gediens en gestoor moet word.

Talisman Hire in Rustenburg se bekwame span bied u professionele diens, kwaliteit toerusting met verskeidenheid, na-ure bystand en vinnige aflewerings.
Kontaknommer:014 592 3884
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site