By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Talisman Hire Strand

Talisman Hire Strand, is deel van die welbekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die huur-bedryf, wat tot stand gekom het in Pretoria in 1993.  

Hulle verhuur hoë-werkverrigting toerusting aan bouers, siviele kontrakteurs asook die Self-doen-entoesias. Toerusting sluit in kraggereedskap, betonmengers, rollers, brekers, bore, steierwerk en vele meer.

Huur is beter as koop want kliënte vermy die groot kapitale koste van toerusting wat boonop onderhou, gediens en gestoor moet word.

Talisman Hire in die Strand se bekwame span bied u professionele diens, ’n groot huurvloot met verskeidenheid, na-ure bystand en vinnige aflewerings.

Tel: 021 853 2605
strand@talisman.co.za 
Kontaknommer:021 853 2605
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site