By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ALM Tractor World

ALM Tractor World in Venusstraat, Vaalpark, Sasolburg is agente vir Massey Ferguson trekkers en implemente, asook Challenger spuite, stropers en trekkers.

ALM Tractor World is een van Suid-Afrika se grootste trekkerhandelaars en in hulle vertoonlokaal kan jy die volle reeks Massey Ferguson en Challenger produkte, asook ’n groot verskeidenheid gebruikte trekkers en stropers vind.

ALM beskik ook oor ‘n 2,000 vierkante meter werkswinkel op dieselfde perseel wat reperasies op enige fabrikaat trekker, spuit of stroper sal uitvoer. Daar is ook ‘n onderdele afdeling wat onderdele kan verskaf vir ’n wye verskeidenheid trekkers en implemente sowel as algemene landboubenodighede.

ALM Tractor World - vir beste pryse en puik diens.
Kontaknommer:016 971 1030
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site