By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Abagold

Abagold Perlemoen Plaas was die visie van die perlemoen-pionier en veearts, dr Pierrre Hugo. Dit het begin as 'n eksperiment op die lewensvatbaarheid om perlemoen buite die see te teel om hulle herlewing te waarborg. Die projek is gekommersialiseer en Abagold is gebore.

Vandag is Abagold 'n landgebaseerde perlemoen produksieplaas en ’n verwerker, bemarker en verkoper van hoë gehalte premium perlemoen met die bekende Abagold handelsnaam.

Verbruikers kan verseker wees van ’n volhoubaar- vervaardigde, premium kwaliteit perlemoenproduk. Jy kan nou die ware luukse en unieke smaak van kwaliteit perlemoen ervaar.

Abagold se 100% natuurlike boerdery- en verwerkingsfilosofie gekoppel aan hulle strewe na uitnemendheid deur gehalte, plaas hulle in ’n liga van hulle eie.
Adres:Nuwe Hawe, Hermanus
Kontaknommer:028 313 8574
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site