By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

AgTag

AgTag is ‘n landbou-‘app’, wat wêreldwyd-gepubliseerde landbou-inligting op een platform beskikbaar stel. Dit bied inligting in verskillende kategorieë, onder meer gewasse, lewende hawe, water en grond, toerusting en nou ook wild en jag. 

Die AgTag kategorieë bestaan uit artikel-opsommings, waardeur jy vinnig kan lees om te sien waarin jy belangstel, met die volledige artikel bloot ‘n kliek vêr. Artikels verskyn as kopie met foto’s, video’s of klanksnitte. Dit kan geboekmerk word, asook op enige ander sosiale media platform gedeel word.
AgTag, nou met ‘n Wild en jag-kategorie, is gratis! Laai dit sommer nou dadelik af! 
Kontaknommer:012 362 1385
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site