By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agricor

Sedert 2014 fokus Agricor daarop om ‘n betroubare vennoot te wees deur kwaliteit gebruikte landboutoerusting van hoogstaande gehalte aan kliënte te lewer.

Of jy wil koop of verkoop, hulle is die mense om te nader. Met 8 agente wat landwyd bemark, lewer hulle ‘n persoonlike en betroubare diens aan elke kliënt en fasiliteer elke transaksie tot en met aflewering.

Deur van effektiewe bemarking gebruik te maak, is hulle aanlyn koop- en verkoopswinkel aanslag, ‘n wenresep.

Agricor, bied ook nou Agricor Finance wat verskillende finansieringsopsies aanbied. Met kontrakte by al die relevante finansiële instansies, beding hulle die beste rentekoers en termyn vir elke transaksie.

Agricor –gevestig as die grootste verspreiders van gebruikte goedere in Suid-Afika.
Kontaknommer:Hertzog: 072 446 4645
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site