By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agrifriend

Agrifriend is presies wat hulle naam sê – ’n vriend vir al hulle landboukliënte. Sedert 1981 lewer hulle alle soorte landbou-meganisasie insette. 

Agrifriend Equipment se produkte sluit in heelgoedere, verkope, onderdele en dienste. Maar hulle lê klem daarop dat hulle nie in die koop- en verkoopbesigheid is nie. Hulle is bekend vir gesellige langtermyn-vennootskappe.

Agrifriend Equipment se produkreeks is wyd. Dit sluit in Monosem, Duncan Planters en Robinson Hoppers (ingevoer uit Nieu-Seeland.) 

Hulle jarelange kennis en ervaring en die opbou van 'n gevestigde kliëntebasis, het gelei tot die bekendstelling van nog twee filiale - Agrifriend Technology en Agrifriend Namibia. Verder bedryf hulle ook ‘n “Case” agentskap en voorsien “Rovic & Leers” produkte.

Agrifriend Equipment – jou landswye besigheidsvriend in die landbou.
Kontaknommer:053 841 0070
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site