By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agrigel

Agrigel op Delmas vervaardig en voorsien vloeibarekunsmis-pompe en bybehore sowel as ‘n presisie-toedieningstelsel vir planters. 

Agrigel is ‘n Suid-Afrikaanse onderneming wat sy eie hoëgehalte produkte vir plaaslike toestande  ontwerp, ontwikkel en vervaardig. 

Agrigel se kliënte ondervind ’n verbetering in opbrengste, ‘n verlaging in insetkoste en minder probleme en staantyd in die plantseisoen. 

Die presisie-stelsel monitor en verstel elke ry individueel terwyl die inligting vertoon en gestoor word op the hoofskerm in die trekker.

Agrigel se rekenaarprogram kan die invoer, skep en wysiging van kunsmisaanbevelings deur shape files vir variërende toediening hanteer.
Kontaknommer:013 668 0000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site