By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agsol

Agsol staan vir Agricultural Solutions. Hulle het oorpronklik net landbouchemiese- en saaddienste gelewer, maar het ook die afgelope 2 jaar uitgebrei na landboutoerusting en is ‘n onafkanklike Valtrac handelaar.

Agsol is boonop die chemiese depot vir Oosvaal Landbou en versprei produkte soos Syngenta, Villa Crop Protection en MBFI.  Verder het hulle Valtra Trekkers, Tatu en Jumil planters asook Pottinger grondbewerkers – alles gerugsteun deur hulle volledig toegeruste werkswinkel en gekwalifiseerde werktuigkundiges.

Agsol bied persoonlike aandag en stap daardie eksta myl, om kliënte se meganiese probleme op te los.

Agsol – betroubare produkte van bekende vervaardigers uit Europa en Suid-Amerika – hulle sal unieke toepassings aanspreek en koste-effektief afhandel.
Adres:Middelburg
Kontaknommer:013 244 1618/83
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site