By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Alzu Voere en Alzu Pet & Vet

ALZU VOERE op Middelburg gebruik die hoogste gehalte bestanddele in hulle produkte. 

Alzu is verbind tot kwaliteit dierevoeding en gesondheid. Hulle voorsien hulle eie takke, direkte kliënte en verskeie onafhanklike agente en bly aan die voorpunt van ontwikkeling om te verseker dat hul kliënte altyd die beste ontvang. 

ALZU EIERS verskaf daagliks vars geproduseerde eiers aan Pick ‘n Pay, Spar, Food Lovers en Fruit  & Veg winkels. Alzu Eiers voorsien ‘Grain Fed’ asook ‘Free Range’ eiers. Hulle maak self hulle hoenders groot om gehalte eierproduksie te verseker. Hoenders bring gemiddeld ses uur per dag in die buitelug deur en het  ook toegang tot onderdak skuiling. 

ALZU PET & VET is ‘n eenstop winkel vir dieregesondheid en troeteldier- bybehore. Hulle verskaf ‘n wye verskeidenheid produkte, waaronder hondekos, koubene en leibande tot medisyne en voëlsaad. Alzu Pet & Vet  voorsien produkte teen mededingende pryse aan hul eie takke en aan verskeie onafhanklike agente. 
Kontaknommer:013 249 8900
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site