By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ArcelorMittal Suid-Afrika

ArcelorMittal Suid-Afrika vorm deel van die wêreldwye ArcelorMittal groep, die grootste staalvervaardigings-maatskappy ter wêreld. 

ArcelorMittal, voorheen bekend as Yskor, is die oudste vervaardigers  van omheiningspale en droppers in Suid-Afrika. Hulle omheiningspale is die enigste finale produk in die totale reeks en word, sonder enige verdere verwerking, in die landboubedryf vir veldspan/bees- en wildheinings gebruik. 

ArcelorMittal vervaardig  die oorspronklike Y-pale & Ridgeback Droppers, wat hulself bewys het as besonder hoë gehalte produkte en ‘n moet vir onder meer plaas- & wildomheining. 

Die gewig van hul Y-pale is 2 kg per meter , hul Y-pale vir wild-omheining 2.3 kg per meter en die Ridgeback Droppers 0.58 kg per meter – eienskappe wat ArcelorMittal produkte van ander onderskei. 

Weet wat jy koop, koop ArcelorMittal plaaslik vervaardigde Y-pale en Ridgeback droppers. 
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site