By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bokmakierie Boerdery Trust

Bokmakierie Boerdery Trust in Joubertina omvat ‘n hoender- en varkboerdery, ‘n abbatoir vir pluimvee en kleinvee, asook ‘n slaghuis, winkel en vervoerdienste.

Riaan en Mario Strydom het hulle boerdery in 1996 begin met 200 kuikens en 10 varke per siklus. Dit het gou gegroei en in 2002 is die Bokmakierie Boerdery Trust begin.

Hulle verskaf net die hoogste kwaliteit groot karkasgewig-hoenders met geen pekel inspuitings nie. Dit is suiwer hoendervleis soos dit moet wees met die korerkte vleisgewig.

Bokmakierie Boerdery Trust – top kwaliteit vleis met vriendelike persoonlike diens by die winkel, slaghuis en met hulle vervoerdienste.
Adres:Joubertina
Kontaknommer:042 273 1109
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site