By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bonnox

Bonnox weef  ‘n verskeidenheid top gehalte, voorafvervaardigde heinings wat elke boer se behoeftes sal bevredig. Jy bespaar arbeid met vinnige en maklike installering.

Dis duidelik te sien met byvoorbeeld, hulle “Kits kraal” en die “Money Saver” omheining, spesifiek ontwerp vir skape. Oprigting is vinnig, maklik en veilig vir jou kudde.

Bonnox – uitstekende produkte – vinnige, effektiewe, vriendelike diens. 
Pasop vir namaaksels.
Kontaknommer:012 666 8717
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site