By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Brazseed

Brazseed met kantore op Mosselbaai en Viljoenskroon, is die alleenverspreiders van unieke grasspesies waarvan die saad in ‘n “bullet”vorm kom, wat ‘n enorme verbetering in weidingsgehalte, grondverbruik en gehalte van diere in Suid-Afrika en Afrika meebring.  

Sedert 2009 is Brazseed gemoeid met  navorsing en ontwikkeling oor grassoorte wat die beste resultate vir Afrika toon.  Hulle span het toegang tot die mees gevorderde tegnologie van Brasilië, die wêreldleier op die gebied. 

Vyftigduisend PLUS hektaar Brazseed word reeds hier gebruik. Die gras stam uit Afrika en keer  terug na Afrika.  Brasilië het gegroei van 7 miljoen diere tot 247 miljoen vandag.  Hulle doen dieselfde in Afrika. 
Adres:Viljoenskroon
Kontaknommer:084 800 0193
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site