By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Chemvet

Chemvet Staal en Omheining wat  sentraal geleë is langs die M2 snelweg in Germiston, het reeds in 1979 die behoefte raakgesien om staal-  en omheiningsmateriaal vanaf Johannesburg direk vanaf die vervaardiger na die klient te versprei landwyd.

Chemvet  is nie net die verspreider en vervaardiger van  wild - , vee- , sekuriteitsheinings, teelkampe en ondierbekamping  nie,  maar verskaf ook ‘n volledige elektrifiseringsprodukreeks.

Chemvet is ook ’n staalhandelaar, met ‘n volledige staalreeks wat profiele, pype, sink en enige staalverwante produkte insluit. Verder vervaardig hulle ook omgewingsbeheerde hoender- en varkhuise asook  staalstrukture.

Die Chemvet voordeel is:
Pasmaak oplossings vir elke klient se individuele behoeftes – jy kry als in een vrag.
Hulle het altyd voldoende voorraad.
Kwaliteit, ekstra-swaardiens produkte.
Oorgrens aflewerings.
Vriendelike diens van goed opgeleide personeel.
En jy koop direk van die vervaardiger af.

Chemvet – Markleiers sedert 1979.
Kontaknommer:011 437 9000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site