By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ClemenGold

ClemenGold is die geregistreerde handelsmerk vir die goue seleksie van Nadorcott mandaryne wat aanvanklik deur die Prins van Marokko ontdek is en nou deur uitgesoekte produsente regoor die wêreld verbou word.

Die Suid-Afrikaanse “ANB Investments” Groep besit die ClemenGold handelsmerk en bestuur en bemark dit regoor die wêreld. Hulle bedien ook die totale waardeketting van sitrus - van kultivarontwikkeling, kwekerye, plase, tot pakhuise.

ClemenGold is ʼn uitsonderlike soet, aromatiese en sappige mandaryn wat maklik skil en so te sê pitloos is. Dis weer van Junie af in Woolworths beskikbaar en besoekers aan INNIBOS kan op Saterdag 8 Julie ‘n plaastoer kom geniet en sommer self bietjie pluk.
Kontaknommer:082 490 2991
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site