By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Clinomics

Clinomics bied dieregenetika dienste en het ontstaan vanweë die groot behoefte aan antwoorde vir telers in die diereteelbedryf. Met die leuse: “Solving problems - Creating trust”, lewer hulle DNA genotiperings en verwante dienste. Dit sluit in identifisering en ouerskap-analises, sowel as mutasie-opsporing.

Clinomics het toegang tot van die mees omvattendste merkerpanele tans beskikbaar, om so te verseker dat hulle die mees akkurate antwoorde kan gee. Verder kan kliënte ‘n vennootskap verwag, waarin hulle self ‘n aktiewe rol speel in die korrekte formulering van die vraag, sodat hulle ‘n toepaslike antwoord kan kry.

Kortom - Clinomics los probleme op en herstel vertroue in die gebruik van DNA-verwante tegnologie in die diereteelbedryf. 

Clinomics – 21ste eeu tegnologie, wat werk vir jou.
Kontaknommer:072 626 2826
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site