By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Compagniesdrift

Compagniesdrift is geleë net langs Meerlust Wynlandgoed, Stellenbosch. Sedert 2010 is hierdie BEE projek van die Myburg Familie Trust – eienaars van Meerlust – opgebou tot een van die top wynstore in die omgewing.

Die 9 huise op die grond word verhuur aan Meerlust vir hulle werkers en ook aan private persone. Die beskikbare landbougrond word ook aan hulle verhuur vir weiding.

Compagniesdrift – ’n suksesstorie wat die hele streek bedien op soveel vlakke.
Kontaknommer:021 8433 902
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site