By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Compost Matters

Die sleutel tot volhoubare organiese verbouing is om die grond, nie die plant, te voed. Die grond sal op sy beurt die plant voed. Gesonde grond laat groei gesonde plante. Dis die fondament van “Compost Matters” wat 'n toonaangewende verskaffer van innoverende koste-effektiewe komposoplossings vir almal is. Komposbou bied 'n organiese alternatief vir stikstof-kunsmis, wat beter is vir grondvoedingsinhoud, plante en die omgewing.

Hulle produkte lewer hoë gehalte kompos en gebruik verskillende tipes afvalmateriaal soos meeste plaas-afval, beesmis en stalafval.

Compost Matters – die maatstaf in Suid-Afrika.
Kontaknommer:082 928 5809
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site