By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

DJ Farmer

Welkom by die Wild-industrie in Suid-Afrika en 'n nuwe beleggingsgeleentheid. Skaars en eksotiese wild, het vir eeue op aarde rondgeloop, maar die getalle het afgeneem en baie staan nou op die afgrond van uitwissing. Die wild-industrie het die afgelope dekade geweldig gegroei en is opgevolg met Suid-Afrikaanse wetgewing wat 'n private grondeienaar eienaarskap oor sy diere gee. Private wildtelers kan nou die bevolking van diere wat gekwyn het, weer opbou.  

Nou kan jy deel word van hierdie winsgewende bedryf. DJ Farmer is ‘n Besturende Wildteler namens beleggers. Hulle voorsien grond, arbeid, teelkampe en noodsaaklike kennis oor die teel van wild. Hulle bestuur en groei die teelprogram namens die beleggers, met behulp van suiwer sake-etiek, integriteit en volle deursigtigheid. 

Dis ‘n 23.5 miljoen Rand portefeule met 11 verskillende wildspesies. Daar is geen maandelikse koste nie – net ‘n eenmalige minimum belegging van 470,000 Rand. Dividende word 2 keer per jaar uitbetaal. DJ Farmer – ‘n geleentheid om te belê in die toekoms van wild in Suid-Afrika.
Kontaknommer:083 395 0113
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site