By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

DNA Plant Science

DNA Plant Science is 'n onafhanklike chemiese verskaffer wat spesialiseer in die registrasie van eie produkte - spesifiek in die landbousektor. Hulle voorsien 'n volledige reeks produkte aan agri-kleinhandelaars.

DNA doen die invoer en verspreiding van  noukeurig geselekteerde reekse plaagdoders, onkruiddoders, insekdoders, biostimulante en kunsmisstowwe na die plaaslike mark.

Afgesien van die streng toetsing wat al hulle produkte ondergaan, bied DNA kliënte ook volledige tegniese ondersteuning. Hulle tegniese span is AVCASA gekwalifiseer en DNA is ook by CropLife geregistreer.

DNA Plant Science - vir al jou landbouchemiese behoeftes teen pryse wat mededingend en aantreklik is.
Kontaknommer:056 212 1273
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site