By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Damsak

“Damsak” is ‘n sak waarin vloeistof gestoor word. Die Damsak is uitgedink en gebou deur Professor Gordon Bredenkamp vir privaat gebruik in 2007. 5 jaar later het hulle besef hoe goed die Damsak werk en die Damsak is in 2012 vir die eerste keer by Nampo-Oesdag uitgestal. 

Die sakke kom in verskillende groottes – tot 200 000 liter. Die installasie neem net ‘n paar uur. 

Damsak – kom word ‘n lid van die Petrus klub en loop op water - ‘n sprekende voorbeeld van ‘n boer maak ‘n plan!
Kontaknommer:083 320 7245
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site