By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Die Kempston Groep

Die Kempston Groep in Nahoon, Oos-Londen, is in ‘73 deur die entrepreneur en bedryfsleier Tony Cottrell gestig, en het van ‘n enkele vragmotorverhuurtak tot ‘n multinasionale netwerk van besighede gegroei, wat kommersiële boerdery, vurkhyser-verkope, logistiek, skoonmaakdienste en veel meer omvat.  

Kempston Agri is die invoerders en verspreiders van CLAAS, Agrisem, Geringhoff en Stara landboumasjinerie en onderdele vir Suid-Afrika en Zambië. CLAAS se produkreeks sluit in stropers, trekkers, hooitoerusting, kuilvoerkurwers en ‘n wye reeks onderdele.

CLAAS bied tegniese steun regdeur die land en sy werknemers en dertig handelaars ontvang deurlopende voortgesette opleiding.


Kontaknommer:0861 444 780
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site