By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

EmCasa

EmCasa beteken “by die huis” en hier in Ottosdal vervaardig of herbou hulle, doelgerigte spesifieke landbou implimente om werksverrigting vir die boer te verbeter.

EmCasa vervaardig tans 3 produkte:
‘n 10 Ton Massa Oorlaai-wa met tandemwiele en PTO aandrywing.
‘n 10 Ton Strooier met tandemwiele.
En Skermspuite – vir die spuit van onkruiddoder in landerye in plaas van skoffel. Elke skermspuit word doelgerig gebou vir aanwending..

EmCasa – hulle bou implemente om reg oor Suid-Afrika te versprei.
Adres:Potchefstroom
Kontaknommer:018 571 0900
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site