By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Farm Expert Properties

Farm Expert Properties op Vryburg, is hoofsaaklik in die boeregemeenskap betrokke en spesialiseer in die bemarking en verkoop van enige soort plaas landwyd. 

Verder doen hulle verkope van enige plaas eiendomme, hetsy op ‘n veilig of deur tenders.

Hulle beskik oor verskeie agente in Vryburg, Lichtenburg, Wolmaransstad, Bloemfontein, Bethlehem en Groblershoop en het al plase verhandel in die Noord-Wes, Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap. 

Farm Expert Properties behartig ook Residensiële en Kommersiële eiendomme. Kontak hulle gerus.
Adres:Vryburg
Kontaknommer:053 927 0290
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site