By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Farmboek

Farmboek is ‘n gratis aanlyn inligtingsplatvorm wat boere, besighede en individue met tydige inligting verskaf om probleme op te los in die Landbou-sektor en ook die hele ekonomie. 

Probleme word gekoppel aan oplossings of produkte wat vir die betrokke probleem aanbeveel word. Die gebruiker het dan ook ‘n keuse van verskaffers wat die betrokke produk of diens in sy area kan verskaf. Farmboek voeg waarde toe met spesifieke inligting en keuses.

Farmboek se inligting is gestruktureer sodat enige iemand dit met gemak kan gebruik. Dit het sy eie weerkanaal in samewerking met Syngenta en binnekort ook aanlynveilings, eiendomme, opkomende veilings, ‘n navraagsisteem en vele meer.

Farmboek is gebruikersvriendelik en werk as volg–
Kliek op Agri information...
Dan op Vegetables...
Dan op Tomato...
En op Diseases & Infections...
Dan op Laat Roes...
En dan het jy jou oplossings en aanbevelings, selfs waar middels in jou streek beskikbaar is.

Daar is geen platvorm wat dit als bied nie. Farmbook - Alles in een vir die boer se gemak.
Kontaknommer:082 944 0432
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site