By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Feedgrow 'Farm in a Box'

Feedgrow is ‘n voerproduksie-eenheid wat vir jou ‘n konstante, hoë kwaliteit en ekonomiese groenvoer elke dag produseer. 

Die Feedgrow “Farm in a Box” is wêreldklas en sorg vir moeite- en risikovrye voerproduksie-lewering. Jy spaar groot op voerkostes en dit bring uitstekende diereprestasie mee.

Feedgrow is die enigste hidroponiese gars-spruit eenhede op die mark wat 100% werk. Verder waarborg Feedgrow met hulle “Farm in a Box” natuurlik kwaliteit en betroubaarheid, gekoppel aan die beste tegnologie en uitstekende na-verkope diens. 

Kontak Jan Jacobs vandag nog en maak jou groenvoerprobleme iets van die verlede.
Kontaknommer:083 22 77 891
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site