By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Frontier Seed

Die visie van FRONTIER SEED op Viljoenskroon is om  'n transformasie in Suid-Afrikaanse bees- en saaiboerdery te bewerkstellig deur die verskaffing van bekostigbare weiding- en dekgewas opsies. 

Ten spyte van die droogte presteer dié gras steeds beter as ander vanweë die uitgebreide wortelstelsel (tot 3 meter diep) wat voedingstowwe en vog na die oppervlak bring.

Frontier Seed is die alleen-invoerders in Suid-Afrika van Facholi saad uit Brasilië. Hulle bied tegniese ondersteuning en ‘n betroubare naverkoopdiens. 
Adres:Viljoenskroon
Kontaknommer:082 562 8505
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site