By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

GWK Farm Foods

GWK Farm Foods maak hulle eie unieke braaipap wat ander braaipappe op hulle neuse laat kyk.

Dis ‘n plaasvars-produk, gemaak van mielies uit GWK se bedieningsarea, in net so ‘n unieke en veelsydige verpakking. Die pragtige linnesakkies se drukwerk verander voortdurend en die meel is onder andere beskikbaar in “Lekker Grof”, “Bitter Grof” en “Rof en Grof met Semels.”

Die braaipap is so gewild dat sommige van die reekse reeds op bestelling uitverkoop was, maar hulle het vinnig ingespring en kan nou in die aanvraag voorsien.

GWK – hulle streef daarna om die standaard te stel, in terme van handel en al die ander dienste wat hulle aanbied.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site