By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

H Pistorius en Kie

H Pistorius en Kie is in 1944 deur Oom Hendrik Pistorius begin. Hy het eers in kraalmis gehandel maar later ook goeie kwaliteit Kalsietiese en Dolomietiese Landboukalk begin myn, verwerk en versprei.

H Pistorius en Kie het nog altyd gekonsentreer op landboukalk-bronne wat vinnig in grond reageer om sodoende die grond se pH so vinnig moontlik reg te stel om vinnig by optimale opbrengs uit te kom.

Landboukalk word voorsien vanaf Hiqualime op Witbank, Leo Dolomiet vanaf Immerpan, MFA Kalsiet vanaf Ngodwana asook van Clayville in Olifantsfontein, Danielskuil, Loerie naby Port Elizabeth  en Middelburg.

Gips word ook voorsien vanaf Chloorkop, Witbank/ Emalahleni, Mount Stewart in die Oos Kaap en Phokeng.
Kontaknommer:0861 245 463
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site